Monthly Archives: April 2014

Geen verskoning

Goed…so doelwitte is toe net so nutteloos soos voornemens. Dit is net klein bietjie moeiliker om al die balle te “juggle” wat ek probeer het, as wat ek gedink het. En die eerste wat daaronder ly is die blog. Ek … Continue reading

Posted in Get an idea | Leave a comment