Author Archives: Lizán.Maree

Geen verskoning

Goed…so doelwitte is toe net so nutteloos soos voornemens. Dit is net klein bietjie moeiliker om al die balle te “juggle” wat ek probeer het, as wat ek gedink het. En die eerste wat daaronder ly is die blog. Ek … Continue reading

Posted in Get an idea | Leave a comment

Nuwe jaar…

Voornemens – veral dié wat in die laat-nag ure van 31 Desember gemaak word in ‘n poging om wakker te bly tot die klok 24:00 slaan – is van korte duur. Dalk juis omdat hulle slegs voornemens is, sonder die … Continue reading

Posted in Get an idea | 2 Comments

Merke, gereed…

Die nuwe jaar is aan die gang. Dalk nog nie volstoom vir almal nie, maar na ‘n week se luier by die werk begin dit nou insink dat die laaaang somer vakansie nou gekom en gegaan het. En nou staan … Continue reading

Posted in Get an idea | Leave a comment

Poplap-lappop

Eerstens, groot omverskoning oor dit so lank was…het tipe van gehoop vir dreigbriewe van my “bewonderaars” omdat ek so stil was maar heelaas, hier is ek dan nou weer 🙂 By Skouspel koop ek die “90 jaar van treffers” CD … Continue reading

Posted in Get an idea | Leave a comment

Flowers

Posted in Get the Picture | Tagged , , | Leave a comment

As ek kon skilder…

As ek kon skilder, sou DIT vandag my skildery wees: Mense oral om my, en baie baie balonne. My prentjie sou vaal en kleurvol tegelyk wees. Die lug oortrek van reenboogkleure soos balonne op verskillende hoogtes ronddryf. En op die … Continue reading

Posted in Get an idea | Tagged , , , | Leave a comment

Colourful

Posted in Get the Picture | Tagged , , , , | 1 Comment